Robert McGinnis

Robert McGinnis is ‘n illustreerder wie se werk op meer as ‘n duisend voorblaaie van sagteband, supermark literatuur gepryk het.

McGinnis het ook verskeie plakate vir films ontwerp, onder andere vir Breakfast at Tiffanys (1961), Barbarella (1968) en verskeie James Bond-films.

Een van Robert McGinnis se dames.
Een van Robert McGinnis se dames.

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply