Malema-klerereeks

Die ontwerper Obakeng Ramabodu stel ‘n klerereeks, wat na Julius Malema vernoem is, bekend by die ANC se eeufeesvieringe op 8 Januarie in Mangaung (Bloemfontein).

Die klerereeks vertoon die kenteken “Juju” en sluit in berette, T-hemde, sonbrille, horlosies en kinderklere.

Lewer kommentaar

Leave a Reply