Lank lank gelede. Voor die Internet en voor elektroniese grafika, was ’n boek se voorblad bepalend vir verkope.
Sleutelwoord Argiewe:Robert E McGinnis
Robert McGinnis
Robert McGinnis is ‘n illustreerder wie se werk op meer as ‘n duisend voorblaaie van sagteband, supermark literatuur gepryk het.
