The Art of Robert E. McGinnis

Lank lank gelede. Voor die Internet en voor elektroniese grafika, was ’n boek se voorblad bepalend vir verkope. Kunstenaars is ingespan om die eenvoudigste slapbandboekie te verkoop.

Robert E. McGinnis was een van die beste kunstenaars vir ’n voorblad in die middel van die 20-ste eeu. Nie net vir boeke nie. McGinnis was ook bekend vir sy plakate vir James Bond-films en ander soos Breakfast at Tiffany’s en The Odd Couple. ’n Nuwe boek, The Art of Robert E. McGinnis, stel sy werk bekend aan ’n nuwe generasie.

Robert E McGinnis

The Art of Robert E. McGinnis
The Art of Robert E. McGinnis

Koop / Buy The Art of Robert E. McGinnis >> (hardeband)

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar