Magic in the Moonlight,
Roekeloos,
6 Januarie.
Roekeloos,
6 Januarie.
Magic in the Moonlight is Woody Allen Light.
Die film speel af in die Jazz-era waar die rasionele Stanley die spirituele Sophie op haar plek wil sit, maar dan raak hy verlief.
Nie te lank terug nie het Allen ons meegevoer met Midnight in Paris, nou vry hy ons warm en los ons net so. Daar’s bietjie satire en dis visueel mooi, maar helaas voldoen dit nie aan die verwagtinge nie.
Met: Colin Firth, Emma Stone & Hamish Linklater
Regisseur: Woody Allen
Teks: Woody Allen
Genre: Komedie / Romanse
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/9 jaar
Jaar: 2014
Tydsduur: 1 uur 37 minute
