Op ‘n haar na

’n Britse haarkapper, Daniel Johnson, het met ’n nuwe gebruik vir borshare vorendag gekom; hy skep ’n prentjie daarmee. Sy ontwerpe sluit in die Egiptiese piramides, Stonehenge en prentjies van verskeie stede.

manscaping

Lewer kommentaar

Leave a Reply