Left Behind,
Roekeloos,
7 Januarie.
Roekeloos,
7 Januarie.
Left Behind kan die nommer een posisie inneem vir die mees patetiese film van die jaar.
Miljoene mense verdwyn spoorloos en die wat oorbly staal hulle vir die ergste.
Julle is welkom om iets goed te vind in die film. Selfs die spesiale effekte lyk soos die van ’n goedkoop videospeletjie uit die vroeë negentigs.
Met: Nicolas Cage & Lea Thompson
Regisseur: Vic Armstrong
Teks: Jerry B. Jenkins, Tim LaHaye, Paul Lalonde & John Patus
Genre: Wetenskapsfiksie
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Jaar: 2014
Tydsduur: 1 uur 50 minute
