Magic in the Moonlight is Woody Allen Light.
Sleutelwoord Argiewe:Colin Firth
The Railway Man
Innerlike konflik is ’n sentrale tema in The Railway Man.
Oscar-wenners 2011
Beste film: The Kings’ Speech
King’s Speech wen ook Bafta-toekennings
“Die koninklike span van The King’s Speech is as die wenners by die Bafta-toekennings gekroon.”
Oscar-benoemings 2011
Beste film: Black Swan The Fighter Inception The Kids Are All Right The Kings’ Speech 127 Hours The Social Network Toy Story 3 True Grit Winter’s Bone Beste akteur: Javier Bardem, Biutiful Jeff Bridges, True Grit Jesse Eisenberg, The Social Network Colin Firth, The King’s Speech James Franco, 127 Hours Beste akteur in ‘n ondersteunende …
2011 Golden Globes
Net ’n paar uur nadat ons David Fincher se lof besing maak hy skoonskip in die Golden Globes met The Social Network. Hier is die res van die wenners:
A Single Man
Te veel hartseer en verdriet sit my maklik af van ‘n film. Daar is meer as genoeg verdriet in ons daaglikse lewe, mens wil nie sommer betaal om nog te sien nie.
Die 82ste Oscar-benoemings
Die tien (dis reg, vanjaar is dit 10) benoemings vir die beste rolprent is:
A Christmas Carol
Regisseur Robert Zemeckis hou daarvan om bekende akteurs in animasiekarakters te verander.
Nanny McPhee
Indien jy ooit gedink het daar is nie hoop vir daai familielid van jou se onstigtelike kinders nie, dink weer.