Die tien (dis reg, vanjaar is dit 10) benoemings vir die beste rolprent is:
Sleutelwoord Argiewe:Jason Reitman
Up in the Air
Up in the Air verteenwordig ‘n besondere prestasie deur regisseur Jason Reitman.
67ste Golden Globe wenners
Vanjaar se Golden Globe wenners is:
Juno
Juno is swanger van sinisme, maar anders as sommige ou omies wat op LitNet uithang, vol hoop.