Die 82ste Oscar-benoemings

Die tien (dis reg, vanjaar is dit 10) benoemings vir die beste rolprent is:
The Hurt Locker, Avatar, The Blind Side, District 9, An Education, Inglourious Basterds, Up in the Air, Precious, A Serious Man en Up.

Beste akteur:
Jeff Bridges vir Crazy Heart, George Clooney, vir Up in the Air, Colin Firth vir A Single Man, Morgan Freeman vir Invictus of Jeremy Renner vir The Hurt Locker.

Beste aktrises:
Sandra Bullock vir The Blind Side, Helen Mirren vir The Last Station, Carey Mulligan vir An Education, Gabourey Sidibe vir Precious en Meryl Streep vir Julie & Julia.

Beste akteur in ‘n ondersteunend rol:
Christoph Waltz vir Inglourious Basterds, Woody Harrelson vir The Messenger, Christopher Plummer vir The Last Station, Matt Damon vir Invictus en Stanley Tucci vir The Lovely Bones benoem.

Beste aktrise in ‘n ondersteunende rol:
Penelope Cruz vir Nine, Vera Farmiga vir Up in the Air, Maggie Gyllenhaal vir Crazy Heart, Anna Kendrick vir Up in the Air of Mo’Nique vir Precious.

Beste regisseur:
Kathryn Bigelow vir The Hurt Locker, James Cameron vir Avatar, Quentin Tarantino vir Inglourious Basterds, Jason Reitman vir Up in the Air en Lee Daniels vir Precious.

Oscar kan nie meer hou nieDie Oscar-toekennings vind op 7 Maart plaas.

Lewer kommentaar

Leave a Reply