Die 63ste Emmy-toekennings het gisteraand plaasgevind by die Nokia-teater in Los Angeles.
Sleutelwoord Argiewe:Jim Parsons
2011 Golden Globes
Net ’n paar uur nadat ons David Fincher se lof besing maak hy skoonskip in die Golden Globes met The Social Network. Hier is die res van die wenners:
