Die 63ste Emmy-toekennings het gisteraand plaasgevind by die Nokia-teater in Los Angeles.
Hier is vanjaar se Emmy-wenners:
Beste Dramareeks
Mad Men
Beste Komediereeks
Modern Family
Beste Akteur, Komediereeks
Jim Parsons as Sheldon Cooperin The Big Bang Theory
Beste Aktrise, Komediereeks
Melissa McCarthy as Molly Flynn in Mike & Molly
Beste Byspeler, Komediereeks
Ty Burrell as Phil Dunphy in Modern Family
Beste Byspeler, Komediereeks
Julie Bowen as Claire Dunphy in Modern Family
Beste Akteur, Dramareeks
Kyle Chandler as Coach Eric Taylor in Friday Night Lights
Beste Aktrise, Dramareeks
Julianna Margulies as Alicia Florick in The Good Wife
Beste Byspeler, Dramareeks
Peter Dinklage in Game of Thrones
Beste Byspeler, Dramareeks
Margo Martindale as Mags Bennett in Justified
Beste Realiteitsreeks
The Amazing Race

