Filmfinity, in samewerking met Starburst Promotions, Vonk Musiek en Vellie Boutique, het op 25 Mei 2023 ’n eksklusiewe voorskou gehou van die komedie, About My Father.
Sleutelwoord Argiewe:Robert de Niro
About My Father
Wanneer dit by familie kom, is ons almal al op ’n stadium deur iemand in die verleentheid gestel.
2013 Oscar-benoemings
Die wenners sal op 24 Februarie aangekondig word.
Silver Linings Playbook (Trailer)
Jennifer Lawrence, Robert De Niro, Bradley Cooper, Julia Stiles, Chris Tucker
Retrogasme: De Niro & Foster
Robert De Niro en Jodie Foster by die 1976 Cannes-rolprentfees.
2011 Golden Globes
Net ’n paar uur nadat ons David Fincher se lof besing maak hy skoonskip in die Golden Globes met The Social Network. Hier is die res van die wenners:
Vakansie flieks
Een van die beste dinge van vakansies is dat mens weer ’n slag in ’n fliek kan gaan sit. Hier is ’n kort oorsig van films wat dié vakansie in Suid-Afrika draai.
The Score
The Score hou baie belofte in, maar dit neem jou nie lank om te besef die fliek het bitter min om die lyf nie.
Meet the Fockers
Die opvolg van 2000 se Meet the Parents, Meet the Fockers, is amper met ons.