Een van die beste dinge van vakansies is dat mens weer ’n slag in ’n fliek kan gaan sit. Hier is ’n kort oorsig van films wat dié vakansie in Suid-Afrika draai.
Sleutelwoord Argiewe:Mark Wahlberg
Date Night
Twee goeie komediante sorg ongelukkig nie outomaties vir ’n goeie fliek nie. So begin die treurige verhaal van Date Night.
The Lovely Bones
As daar nou een persoon is wat ‘n Huisgenoot Skouspel kykbaar sou kon maak is dit Peter Jackson.
