Ernest Borgnine is Sondag 8 Julie in die ouderdom van 95 jaar oorlede en laat ‘n string films en verskeie vererings agter.
Sleutelwoord Argiewe:Ernest Borgnine
Vakansie flieks
Een van die beste dinge van vakansies is dat mens weer ’n slag in ’n fliek kan gaan sit. Hier is ’n kort oorsig van films wat dié vakansie in Suid-Afrika draai.
