Razzie-benoemings 2011
Sleutelwoord Argiewe:Sylvester Stallone
Vakansie flieks
Een van die beste dinge van vakansies is dat mens weer ’n slag in ’n fliek kan gaan sit. Hier is ’n kort oorsig van films wat dié vakansie in Suid-Afrika draai.
Get Carter
Mans én vroue wat van Stallone hou, sal teleurgesteld wees oor dié prent – vroue omdat hy heelwat meer klere dra en minder spiere vertoon as in sy Rambo- en Rocky-prente, en mans omdat daar niks van die skop-skiet-en-dinges is van sy vorige aksieprente nie.
