Replaceface sit nuwe gesigte op die skilderye van George Dawe.
Sleutelwoord Argiewe:Mickey Rourke
Die Ghaddafi-flieks
Bloomberg berig dat die Libiese leier Moeammar Ghaddafi se seun, Al-Saadi Ghaddafi, ’n beleggingsbesigheid in Hollywood besit wat films finansier.
Iron Man 2
Wat jy moet weet in een sin: Iron Man 2 steek sleg af teen die eerste film.
Get Carter
Mans én vroue wat van Stallone hou, sal teleurgesteld wees oor dié prent – vroue omdat hy heelwat meer klere dra en minder spiere vertoon as in sy Rambo- en Rocky-prente, en mans omdat daar niks van die skop-skiet-en-dinges is van sy vorige aksieprente nie.
