Fliekresensent, Peter Crafford vertel ons meer van die nuwe fliek, Miss Peregrine’s Home for Peculiar Children.
Sleutelwoord Argiewe:Samuel L. Jackson
Voorskou: Chi-Raq
‘n Nuwe Spike Lee joint.
Regisseur dood in Johannesburg gevind
David R Ellis, regisseur van die rolprent Snakes on a Plane, is in die ouderdom van 60 dood in ‘n hotelkamer in Johannesburg gevind.
Samuel L. Jackson is Martin Luther King
Samuel L. Jackson gaan binnekort op Broadway te sien wees in ‘n verhoogstuk oor die laaste aand van Martin Luther King Jnr. se lewe.
Christina Ricci & Samuel L Jackson
Christina Ricci & Samuel L Jackson
Iron Man 2
Wat jy moet weet in een sin: Iron Man 2 steek sleg af teen die eerste film.
Inglourious Basterds
Die tipografie van Inglourious Basterds se titel spel dit eerste uit. Kort daarna hoor jy die musiek en dan weet jy, hierdie is nie ‘n oorlogfilm nie, ook nie ‘n drama nie, dit is ‘n Cowboy-fliek.
