Samuel L. Jackson gaan binnekort op Broadway te sien wees in ‘n verhoogstuk oor die laaste aand van Martin Luther King Jnr. se lewe.
Sleutelwoord Argiewe:Broadway
Alla Nazimova
Alla Nazimova (1879 – 1945) was ’n Russiese aktrise. Sy was een van Broadway se grootste sterre in haar tyd, sodanig dat ’n teater na haar vernoem is. Na haar debuut op die silwerdoek het sy betrokke geraak by die vervaardiging van films en nuwe tegnieke in die filmkuns ontwikkel. Haar beste werk sluit in …
