‘n Man klim op die ouderdom van 75 jaar uit die kas.
Sleutelwoord Argiewe:Mélanie Laurent
Inglourious Basterds
Die tipografie van Inglourious Basterds se titel spel dit eerste uit. Kort daarna hoor jy die musiek en dan weet jy, hierdie is nie ‘n oorlogfilm nie, ook nie ‘n drama nie, dit is ‘n Cowboy-fliek.
