Mans én vroue wat van Stallone hou, sal teleurgesteld wees oor dié prent – vroue omdat hy heelwat meer klere dra en minder spiere vertoon as in sy Rambo- en Rocky-prente, en mans omdat daar niks van die skop-skiet-en-dinges is van sy vorige aksieprente nie.
