Hier is die eerste plakkaat vir Hollywood se weergawe van The Girl with the Dragon Tattoo.
Sleutelwoord Argiewe:Stieg Larsson
Vakansie flieks
Een van die beste dinge van vakansies is dat mens weer ’n slag in ’n fliek kan gaan sit. Hier is ’n kort oorsig van films wat dié vakansie in Suid-Afrika draai.
The Girl with the Dragon Tattoo
Kyk mens genoeg Skandinawiese flieks en teater kom jy maklik tot die slotsom dat hulle ’n verworde klomp etters is.
