The Girl with the Dragon Tattoo (2011)

Hier is die eerste plakkaat vir Hollywood se weergawe van The Girl with the Dragon Tattoo. Hierdie plakkaat is bedoel vir die Europese mark. Suid-Afrikaners sal waarskynlik die Amerikaanse weergawe kry wat ’n “K” op ’n strategiese plek het.

In die nuwe weergawe is Daniel Craig in die rol van Mikael Blomkvist en Rooney Mara is Lisbeth Salander. Die oorspronklike Skandinawiese films is gebaseer op die boeke van Stieg Larsson.

Lees meer oor Hollywood se Girl with the Dragon Tattoo.

The Girl with the Dragon Tattoo (2011)
The Girl with the Dragon Tattoo (2011)

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply