Musikant oorlede

Die saxofoonspeler Clarence Clemons, bekend as lid van Bruce Springsteen se E Street Band, is dood weens ‘n beroerte. Hy was 69 jaar oud.

Lewer kommentaar

Leave a Reply