Zac Efron, Nicole Kidman, Matthew McConaughey, Scott Glenn, John Cusack
Sleutelwoord Argiewe:Zac Efron
Vakansie flieks
Een van die beste dinge van vakansies is dat mens weer ’n slag in ’n fliek kan gaan sit. Hier is ’n kort oorsig van films wat dié vakansie in Suid-Afrika draai.
