Een van die beste dinge van vakansies is dat mens weer ’n slag in ’n fliek kan gaan sit. Hier is ’n kort oorsig van films wat dié vakansie in Suid-Afrika draai.
Sleutelwoord Argiewe:Michael Nyqvist
The Girl with the Dragon Tattoo
Kyk mens genoeg Skandinawiese flieks en teater kom jy maklik tot die slotsom dat hulle ’n verworde klomp etters is.
