Die eerste Cannes-rolprentfees word gehou.
Sleutelwoord Argiewe:Cannes
Amour wen by Cannes
Michael Haneke se Amour is as die beste film aangewys by die Cannes-filmfees.
Retrogasme: De Niro & Foster
Robert De Niro en Jodie Foster by die 1976 Cannes-rolprentfees.
Eerste Afrikaanse film by Cannes
Skoonheid, van regisseur Oliver Hermanus, sal die eerste Afikaanse film ooit wees wat by die Cannes-rolprentfees vertoon word.
SA se Cannes-wenner
‘n Suid-Afrikaanse rolprent, Life, Above All, het die Prix Francois Chalais-toekenning by die Cannes rolprentfees gewen.