SA se Cannes-wenner ‘n Suid-Afrikaanse rolprent, Life, Above All, het die Prix Francois Chalais-toekenning by die Cannes rolprentfees gewen.