‘n Suid-Afrikaanse rolprent, Life, Above All, het die Francois Chalais-toekenning by die Cannes rolprentfees gewen.
Die prys word toegeken aan die rolprent wat, onder andere, die waarde van lewe onderskryf.
Die regisseur is Oliver Schmitz.
Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
