Baie / Min misdaad

Volgens brig. Phuntsi Chipu van die Suid-Afrikaanse polisie is misdaad in Suid-Afrika nie ‘n probleem nie en is dit niks erger as in ander lande nie.

Verskeie bronne, insluitende die CIA Factbook, is gebruik vir hierdie kaart wat aandui waarin elke land die beste is. Suid-Afrika is nommer een vir aanrandings.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar