Eerste Afrikaanse film by Cannes

Skoonheid, van regisseur Oliver Hermanus, sal die eerste Afikaanse film ooit wees wat by die Cannes-rolprentfees vertoon word.

Skoonheid is een van 49 films wat benoem is vir die fees wat op 11 Mei begin.

Lewer kommentaar

Leave a Reply