Die dokumentêre rolprent met die Suid-Afrikaanse verbintenis, Searching for Sugar Man, het ook die dokumentêre afdeling gewen by vanjaar se Oscars.
Sleutelwoord Argiewe:Ang Lee
2013 Oscar-benoemings
Die wenners sal op 24 Februarie aangekondig word.
2013 Bafta-benoemings bekend
Die wenners sal op 10 Februarie aangekondig word.
Life of Pi (Trailer)
Ang Lee
Taking Woodstock
’n Jong man van die dorpie Woodstock, Elliot Tiber, het ’n idee gehad vir hoe hy sy ouers se sukkelende motel kan red. Hy het ’n klein musiekfees georganiseer op ’n buurman se plaas.