Die bekroonde choreograaf Veronica Paeper neem Jacques Offenbach se klassieke operette Orpheus in the Underworld en gooi dit sonder enige skuldgevoel in ’n 1920’s nagklub met genoeg skurke en chaos wat dit soos ’n Kaapse munisipale vergadering laat voel; en eenkant by die kroeg is die gode besig om op skuld te drink.
Sleutelwoord Argiewe:Woodstock
15 Augustus
Die Woodstock musiekfees van drie dae begin op ’n melkplaas naby New York.
Foto’s: Trein brand in Woodstock
Gister se brand by die Woodstock-stasie.
Not Eating
‘n Nuwe muurskildery deur Jaz op die hoek van Sussex-straat en Wright-straat in Woodstock, Kaapstad.
Gather
Die Amerikaanse kunstenaar Augustine Kofie het, in samewerking met die Suid-Afrikaner Paul Senyol, die Lovell Galery in Woodstock omskep in ‘n kunswerk getiteld Gather.
Jagluiperd in Woodstock
Hierdie werk, deur die Chinese kunstenaar DAL, is in Woodstock, Kaapstad.
Taking Woodstock
’n Jong man van die dorpie Woodstock, Elliot Tiber, het ’n idee gehad vir hoe hy sy ouers se sukkelende motel kan red. Hy het ’n klein musiekfees georganiseer op ’n buurman se plaas.
