Die bekroonde choreograaf Veronica Paeper neem Jacques Offenbach se klassieke operette Orpheus in the Underworld en gooi dit sonder enige skuldgevoel in ’n 1920’s nagklub met genoeg skurke en chaos wat dit soos ’n Kaapse munisipale vergadering laat voel; en eenkant by die kroeg is die gode besig om op skuld te drink.
Sleutelwoord Argiewe:Kaapse Stadsballet
Dracula dans die nag om
Hou julle nekke koud maar julle krae hoog: Die Kaapse Stadsballet het besluit dis tyd dat Dracula sy plek inneem tussen die pliés en pirouettes.
Romeo and Juliet
Die beroemdste liefdesverhaal, die een waar hulle vir liefde sterf, Romeo en Juliet.
Mozart and Salieri
Die Kaapse Stadsballet skop 2018 af met ’n knal – ’n verwerking van Alexander Poesjkin se kortverhaal, Mozart en Salieri.
#suidoosterfees Kunstreffers: Konsert van Hoop
‘n Musiek- en dansskouspel soos nog nooit tevore.
Piekniek en ballet onder die sterre, Night & Day
Die baie gewilde buitelug-balletseisoen wat jaarliks deur die Kaapstadse Stadsballet in die Mayndarville-park aangebied word, begin op Sondag 24 Januarie met die trefferproduksie Night & Day.
Ballet verwelkom 2016 in Kaapstad
Die treffer van die Kaapse Stadsballet, Night & Day, maak weer ’n draai op die planke van die Kunstekaap om 2016 in te lei.
Romantiese Giselle
Die asemrowende romantiese ballet, Giselle, open op 25 September by Kunstekaap in Kaapstad en gehore kan uitsien na optredes deur voorste dansers van die Koninklike Ballet en Kaapstadse Stadsballet.
Le Sacre
In 1913 in Parys debuteer ’n produksie van Ballets Russes met musiek deur Igor Stravinsky en choreografie deur Vaslav Nijinsky – Le Sacre du Printemps.
Fiëstas gaan die sterre laat skitter
Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die blou-tapyt uit vir ‘n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer.
