Romeo and Juliet
Die beroemdste liefdesverhaal, die een waar hulle vir liefde sterf, Romeo en Juliet.

Romeo se liefde vir Juliet is so oorweldigend in die loop van hierdie ervaring, niks kan hom stop nie, niks kan sy emosies bevat nie. Juliet se eerste ontmoeting, op die tere ouderdom van dertien, met hierdie krag genaamd liefde, kon nie gebottel, verduidelik of afgeskakel word nie, selfs in die aangesig van ’n gesinsverskrikking.

Met behulp van Sergei Prokofiev se ongelooflike klankbaan en die talentvolle dansers van die Kaapse Stadsballet bring Robin van Wyk hierdie kragtige liefdesverhaal weer na die verhoog. Van Wyk se bedrewe hand is reeds ervare in die vertel van hierdie verhaal.

Met: Daniel Szybkowski, Conrad Nusser, Craig Pedro, Laura Bosenberg, Rosamund Ford, Mariette Opperman, Martin Milner, Tusile Tenza, Xola Putye, Stephen Underwood, Bradley van Heerden, Johnny Bovang, Janet Lindup, Craig Hedderwick, Marc Goldberg, Natalie King, Portia Kietzman, Leanè Theunissen, Kirstel Paterson, Cleo Ames, Emmerich Schmollgruber en ander dansers van Kaapstad Stadsballet.

Artistieke regisseur & choreografie: Robin van Wyk
Musiek: Sergei Prokofiev
Stelontwerp: Charles Petersen
Beligtingsontwerp: Shamiel Abrahams

Genre: Ballet
Taal: nie-verbaal
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 2 uur 15 minute
Kaartjies: R110 – R130
Plek: Guy Butler-teater, Grahamstad
Datum: 29 Junie 14:00 & 19:00 30 Junie 11:00

Nasionale Kunstefees 2018


Romeo and Juliet

Laura Bösenberg as Juliet in Romeo and Juliet, foto deur Greg Lumley
Laura Bösenberg as Juliet in Romeo and Juliet, foto deur Greg Lumley


Romeo and Juliet


2

Lewer kommentaar

Leave a Reply