Ballet Beautiful bied ’n klassieke én kontemporêre dansfees

Die Kaapstadse Stadsballet se uitmuntende program ter herdenking van hulle 80ste bestaansjaar word in Julie voorgesit met ’n opwindende en gevarieerde program, Ballet Beautiful.

Wêreldpremiere van nuwe ballet in Kaapstad

Die feeverhaal van ‘n bliksoldaatjie se liefde vir ‘n papierballerina is die storie vir ‘n splinternuwe ballet wat op 11 Desember 2013 sy wêreldpremiere in Kaapstad sal hê.