Die Kaapse Stadsballet se trefferproduksie Night & Day, ‘n sprankelende huldeblyk aan die lewe en musiek van Cole Porter, sal tot 11 Januarie 2014 in die Kunstekaap Teater opgevoer word.
Sleutelwoord Argiewe:Jacques Conradie
Belles & Beaux
Met Belles & Beaux, vanaf 18-22 Desember in die Kunstekaap Operahuis, bied die Kaapse Stadsballet ‘n program van sprankelende ballet bonbons.
