Die baie gewilde buitelug-balletseisoen wat jaarliks deur die Kaapstadse Stadsballet in die Mayndarville-park aangebied word, begin op Sondag 24 Januarie met die trefferproduksie Night & Day.
Sleutelwoord Argiewe:Cole Porter
Ballet verwelkom 2016 in Kaapstad
Die treffer van die Kaapse Stadsballet, Night & Day, maak weer ’n draai op die planke van die Kunstekaap om 2016 in te lei.
Zanne Stapelberg bring hulde aan die lied by Nederburg
Op Sondag 29 Junie weerklink die statige Nederburg-herehuis opnuut met van die mooiste melodieë wat al vir stem en klavier geskryf is.
Night & Day
Die Kaapse Stadsballet se trefferproduksie Night & Day, ‘n sprankelende huldeblyk aan die lewe en musiek van Cole Porter, sal tot 11 Januarie 2014 in die Kunstekaap Teater opgevoer word.
Kerskous vol dans van Kaapse Stadsballet
Met die Kerstyd om die draai is dit tyd om Kerskouse te begin volmaak. Hierdie jaar bied die Kaapse Stadsballet drie pragtige ballette, vanaf 11 Desember 2013 – 11 Januarie 2014 aan.
Ballet vermaak in Kaapstad gedurende feesdae
Die Kaapse Stadsballet sal tydens die feesseisoen ‘n spesiale program met drie opwindende ballette in Kunstekaap Opera aanbied, vanaf 11 Desember 2013 tot 11 Januarie 2014.
Night & Day – Cole Porter-dans
Kaapstad Stadsballet verleng sy dansproduksie van die die tydlose Cole Porter-musiek.
Love’s Labour’s Lost
Kenneth Branagh was nog altyd ´n briljante eksponent van Shakespeare.