Night & Day – Cole Porter-dans

Kaapstad Stadsballet verleng sy dansproduksie van die die tydlose Cole Porter-musiek. Hulle gee lewe aan die wysies en karakters met die kenmerkende nostalgie van die 1940’s en 1950’s, toe Porter dié meester van die musiekblyspele was.

Kaartjies wissel van R90 tot R110, by die Maynardville Ope-Lug Teater, Kaapstad.

Tot 23 Februarie.

Lewer kommentaar

Leave a Reply