Kaartjieverkope het pas geopen vir Lara Foot se Othello deur William Shakespeare, ’n produksie met ’n uitmuntende rolverdeling en skeppende span wat van 6 April tot 4 Mei 2024 sy Suid-Afrikaanse buiging maak in die Pam Golding-teater van die Baxter.
Sleutelwoord Argiewe:William Shakespeare
Sy manier van praat
… maar sy manier van praat
#NAF2015 The Tragedy of Hamlet
Een van die eerste opvoerings van Hamlet was aan die ooskus van Suid-Afrika.
#NAF Le Songe d’une nuit d’été
Le Songe d’une nuit d’été is ’n ballet deur Michel Kelemenis wat gebaseer is op Felix Mendelssohn se A Midsummer Night’s Dream.
macbeth.slapeloos
Macbeth, bloedige gesant van die staat en generaal in die Skotse Leër, swig onder druk van sy ambisieuse vrou en pleeg koningsmoord.
#NAF Moor
Moor is ‘n verwerking van William Shakespeare se Othello.
Inligting gestoor op DNS
DNA kan dalk in die afsienbare toekoms die stoorplek van al ons inligting word.
A Midsummer Night’s Dream
Gevul met magiese elemente, humor, spektakel en romanse, is dié Shakespeare werk ‘n perfekte pasmaat vir die sterrehemel en woud atmosfeer van Maynardville.
Cardenio
Shakespeare se verlore toneelstuk, Cardenio, ‘n tragikomedie, is in 2010 aangepas.
Die Robbeneiland Bybel
Die Robbeneiland Bybel is Maandag vir die eerste keer uitgestal in die Britse Museum.