Noem My Skollie lokprent vrygestel

Die amptelike lokprent vir die baanbrekersfilm, Noem My Skollie, is pas bekendgestel!

Noem My Skollie

’n Baanbrekersfilm wat die oorwinning van die menslike gees vier en gebaseer is op die ware verhaal van ’n jong man in die 1960’s wat ’n storieverteller in die tronk word.

#NAF2015 Carlo Mombelli & The Storytellers

Die fokus van dié ensemble is die komponis / baskitaalspeler Carlo Mombelli. Die baskitaar is die fokus van Mombelli se avant garde komposisies. Saam op die verhoog is twee talentvolle Suid-Afrikaanse musikante, Kyle Shepherd en Kesivan Naidoo. Mbuso Khoza uit KwaZulu-Natal verleen sy stem aan die verrigtinge. Genre: Musiek Taal: English Ouderdomsbeperking: Geen Kaartjies: R […]

Nasionale Kunstefees ( #NAF ) 2013 Telbord

Wie hou van wat by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad. #NAF