Die amptelike lokprent vir die baanbrekersfilm, Noem My Skollie, is pas bekendgestel!
Sleutelwoord Argiewe:Christian Bennett
Noem My Skollie
’n Baanbrekersfilm wat die oorwinning van die menslike gees vier en gebaseer is op die ware verhaal van ’n jong man in die 1960’s wat ’n storieverteller in die tronk word.