Die rolprente wat vanjaar by die Silwerskermfees vertoon gaan word, asook die rolverdelings van die vyftien kortfilms wat hulle debuut by die fees maak, is onlangs bekend gemaak.
Sleutelwoord Argiewe:John W Fredericks
Noem My Skollie lokprent vrygestel
Die amptelike lokprent vir die baanbrekersfilm, Noem My Skollie, is pas bekendgestel!