Pad na jou hart is ’n Afrikaanse romantiese komedie oor ’n jong, aantreklike en selfvoldane sakeman wat vyf dae het om by sy pa se begrafnisdiens in Kaapstad uit te kom.
Sleutelwoord Argiewe:Bouwer Bosch
Klein Karoo
Die romantiese komedie Klein Karoo is verfilm by die Swartberg, buite Oudtshoorn.
Lekkerland Carnival – so lyk die program
‘n Perfekte dag uit vir vriende en familie wat hou van goeie musiek en baie pret.
Die program vir die Bietjie Bos Fees
Die bosveld maak gereed vir `n bietjie bos, massiewe naweek in die ooptes van die lieflike plaas Marakeli. Dis `n fees wat geskik is vir die hele gesin en dag- of naweek kaartjies is beskikbaar. Van die beste en mees geliefde Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan die verhoog deel: Spoegwolf, Early B, Black Cat Bones, Riaan Benadé, Martin …
Bietjie Bos Fees 2022
‘n Bietjie bos, ‘n massiewe naweek in die ooptes van die lieflike plaas Marakeli in Limpopo.
Dokumentêre video oor “Liefde. Love. Uthando.”
Bouwer Bosch vertel meer oor die maak van die dokumentêre video vir “Liefde. Love. Uthando.”
Liefde Love Uthando
Bouwer Bosch het “Liefde Love Uthando” in Maart vanjaar geskryf tydens `n wegbreek-vakansie in die Drakensberge.
Weerloos
Die sangeres en kunstenaar Lucinda se nuwe enkelsnit “Weerloos” is onlangs uitgereik.
Bouwer en Lucinda
Bouwer en Lucinda het onlangs ’n 7 snit kortspeler opgeneem.
Die Intermissie
Die intermissie is kort maar aanhoudend. ’n Verbyflikkerende sketskomedie so vinnig dat dit voel of iemand met tyd as ’n konsep gepeuter het. Mense wat dit al gesien het, beskryf dit as ’n gesaghebbende bron tot kommer, beter as Bakgat 2, ’n kuur vir depressie, brongitis en aanverwante siektes. Jy kan maar sê dis ’n …