PATCH Fondsinsameling-konsert by Spier Amfiteater

Vier van Suid-Afrika se mees populêre musikante en groepe gaan op Saterdag 2 Februarie 2019 byeenkom by die pragtige Spier Amfiteater om op te tree by ʼn eksklusiewe konsert. Die samekoms van hierdie legendariese sterre beloof om die weg te baan vir ʼn onvergeetlike aand! Die opgewekte, kontemporêre Afrika-ritmes van Freshlyground sal die grondslag lê […]

ATKV-Oesfees, Solms-Delta, Franschhoek – Saterdag 25 Maart 2017

Die ATKV-Oesfees op die lieflike plaas Solms-Delta, naby Franschhoek, is vanjaar tien jaar oud. Die plaaswerkers en eienaars kom elke jaar op hierdie dag bymekaar om die wynoes saam met duisende ander musiek-, kos- en kultuurliefhebbers te vier.

Alternatief op sy beste

Hoekom Alternatief? Ek verstaan dat dit dalk ‘n bemarkbare begrip, maar vir my is dit ‘n belediging as mense soos David Kramer as “Alternatief” aangebied word. Kramer is een van die beste liriekskrywers ooit in Afrikaans! Wat ek teen hierdie tipe kompilasie het is dat ek so te sê al wat ‘n liedjie is reeds […]