Los Tacos + Manouche + Gassy Spark
Sleutelwoord Argiewe:Manouche
Tien jaar later – die ATKV-Oesfees
Ons was laas by Solms-Delta se Oesfees met die eerste fees, 10 jaar gelede. Sedertdien het hierdie fees ontluik as een van die beste multikulturele ervarings in Suid-Afrika.
ATKV-Oesfees, Solms-Delta, Franschhoek – Saterdag 25 Maart 2017
Die ATKV-Oesfees op die lieflike plaas Solms-Delta, naby Franschhoek, is vanjaar tien jaar oud. Die plaaswerkers en eienaars kom elke jaar op hierdie dag bymekaar om die wynoes saam met duisende ander musiek-, kos- en kultuurliefhebbers te vier.
Unplugged62
Die gewilde Joubert-Tradauw Wynkelder verwelkom elke jaar besoekers van wyd en syd vir `n heerlike naweek van goeie musiek, kos en wyn.
Karen Zoid en kie in Robertson
Karen Zoid gaan die gehoor betower op die Graham Beck-verhoog by vanjaar se Wacky Wine Weekend.
#Woordfees Nomadic Orchestra, Manouche en Al Bairre
Hierdie konsert is nie net vir jongmense nie!
Manouche
Manouche is 7 Maart by Die Boer in Durbanville. Kaartjies is R70 en beskikbaar by 021 979 1911 / 083 406 0111.