Karen Zoid en kie in Robertson

Karen Zoid gaan die gehoor bekoor op die Graham Beck-verhoog by vanjaar se Wacky Wine Weekend.

Zoid se geheime wapens is die groepe wat die verhoog gaan opwarm. True Blue en Manouche gaan die toon aangee voor Majozi die mense van die vallei gaan wys hoekom hy so gewild is.

Saterdag 5 Junie 2016, 19h00 – 22h30
R280 per persoon, dit sluit ’n glas vonkelwyn in – slegs besprekings: 084 568 8319

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply