33 verwaarloosde en mishandelde sirkusleeus wat verlede jaar in Suid-Amerika gered is, kom Saterdag in Suid-Afrika aan. Hulle sal van die O.R. Tambo-lughawe na die Emoya-reservaat vir groot katte in Limpopo gebring word waar hulle gaan “aftree”.