Kamers Herfs 2016

Kamers is SA se grootste viering van trots Suid-Afrikaanse produkte wat getuig van passie. Verwag alles behalwe die alledaagse… eerder innoverende huisware, juweliersware, musiek, skoonheidsprodukte en vele meer.

1 – 5 Junie
Kasteel, Kaapstad
Ingangsfooi: R50 by plankton.mobi
R70 by die hek

Lewer kommentaar

Leave a Reply