– Hemelbesem
Sleutelwoord Argiewe:Hemelbesem
Bands for Bricks 2019
Vrystaat Literatuurfees 2018
Vanjaar bied die Vrystaat Kunstefees, in samewerking met die Universiteit van die Vrystaat, die derde Vrystaat Literatuurfees aan, vanaf 9-14 Julie.
Tien jaar later – die ATKV-Oesfees
Ons was laas by Solms-Delta se Oesfees met die eerste fees, 10 jaar gelede. Sedertdien het hierdie fees ontluik as een van die beste multikulturele ervarings in Suid-Afrika.
ATKV-Oesfees, Solms-Delta, Franschhoek – Saterdag 25 Maart 2017
Die ATKV-Oesfees op die lieflike plaas Solms-Delta, naby Franschhoek, is vanjaar tien jaar oud. Die plaaswerkers en eienaars kom elke jaar op hierdie dag bymekaar om die wynoes saam met duisende ander musiek-, kos- en kultuurliefhebbers te vier.
Allbaster
Allbaster is ’n hip-hop produksie wat die Kunstekaap se planke gaan laat buig op 15 & 16 Junie 2016.
#suidoosterfees Die Afrikaansvatter
Die Afrikaansvatter sinspeel op Afrikaans as taal en die mense wat die taal besing in al sy vorme, binne verskillende kulture.
#kknk2016 Op ‘n ernstige noot
Geld praat. En as dit praat, luister almal, maar laat toe dat HemelBesem en die skoonheidsterapeut Yoma (ook Afrikaanse rymkletskoningin) die erns en stres wat tans in Suid-Afrika heers, verlaag …
Ek wil jou ken
Anneli van Rooyen se liedjie, “Ek wil jou ken”, gesing deur Eunice Kemp, Whaden Johannes en Hemelbesem.
Camphill Village Musiekfees 2015
Camphill Village Weskus het pas aangekondig dat Hemelbesem die MC by vanjaar se Camphill Village Musiekfees gaan wees.